Dit is belangrik om te verstaan hoe om die beste uit die video-databasis te kry:

  • Kies die Graad.
  • Kies die afdeling van die werk.
  • Doen 'n "search" vir die spesifieke tegniek of sleutelwoord.
  • Kliek op die "Play" knoppie.





As jy die videos wil gebruik vir hersiening, doen eers die vraag op papier, en gebruik dan die video as 'n memorandum om jouself te merk.

As jy nog meer as dit wil oefen, vra dat ons jou inskryf vir die Basislyn toetse aan die linkerkant van die bladsy. Jy moet volpunte kry elke toets om ingeskryf te word vir 'n volgende een.