Ons wil graag ons studente ook kan bystaan met vrae wat hulle het in Fisiese Wetenskap. Om dit te kan regkry het ons die hulp ingeroep van 'n voltydse onderwyser wat elke dag in die wetenskap klas staan, en weet hoe om die vrae te beantwoord volgens die kurrikulum vereistes.
Vir slegs R99pm sal ons jou vrae vat, en sy sal hulle een-vir-een beantwoord. Ons sal dit dan verwerk na 'n video-memorandum toe, sodat jy nie net die antwoorde kry nie, maar 'n behoorlike verduideliking van hoe om daarby uit te kom.